book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Só bêre jy jou borsmelk

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Elke druppel borsmelk is goud werd en daarom is dit is belangrik om te weet hoe om die melk wat jy pas uitgepomp het en nie dadelik gaan gebruik nie, vir later te bêre.

Waarin jy dit berg maak nie regtig saak nie, solank die houer skoon is.

Daar is talle gerieflike opsies wat jy kan oorweeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees