book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020

Speel jou baba slim

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Die winkelrakke kreun behoorlik onder opvoedkundige speelgoed vir byna elke maand van jou kleinding se eerste jaar. G’n wonder nie ouers krap dikwels kop oor wat om te koop. Tog is dit nie om dowe neute nie, want speelgoed, en veral speletjies, speel ’n belangrike rol in die optimale ontwikkeling van jou baba. 

Volgens die Paarlse arbeidsterapeutSusan Volschenk kan die korrekte speletjies en speelgoed help om jou baba se sensoriese stelsel (sig, hoor, reuk, tas en beweging) te ontwikkel, asook sy motoriese en perseptuele vaardighede. 

“Babas is soos sponse en dit is dikwels maklik om speletjies sommer tydens roetine-aktiwiteite soos badtyd, voeding, doeke ruil en aantrek in te werk,” sê Susan. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees