book-icon Uitgawe September & Oktober 2020

Streel baba se sintuie

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Verbeel jou jy lê in ’n knus, warm, donker wêreld, omring deur dowwe klanke. Die volgende oomblik kyk jy vas teen ’n skerp lig en word jy oorweldig deur vreemde geluide en reuke. Daar word vir die eerste keer aan jou geraak ...

Dis hoe dit vir jou baba voel wanneer hy gebore word, want skielik moet sy sintuie oortyd begin werk.

Klein babatjies is sensitief vir lig. Hulle sien net dowwe beelde en kan nie ver sien nie; net sowat 20 tot 25 cm. Interessant genoeg is dit omtrent hoe ver jou baba se gesig van joune af is wanneer jy borsvoed!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees