book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Topspeletjies en -speelgoed in sy eerste twee jaar

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

As sy ogies nog maar skeel kyk en sy handjies skaars jou groot wysvinger kan vasvat, kan ’n mens jou kwalik voorstel dat jy met ’n pasgebore babatjie kan speel. Maar ja, jy kan. En boonop is dié eerste speletjies net so belangrik soos wanneer hy ’n bietjie ouer is.

Selfs die eenvoudigste speletjies help jou baba om vinniger bewus te raak van jou, homself en die omgewing om hom.

Aanvanklik gaan jou piepklein bondeltjie heeltemal van jou afhanklik wees vir sy daaglikse porsie speletjies, maar namate die tyd aanstap, sal jy stelselmatig besef dat hy ál meer in staat is om vir klein rukkies vir sy eie vermaak te sorg terwyl hy meer van die groot wêreld om hom leer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees