Vasvra: Wat is jou pasgeborene-IK?

akkreditasie
Voltooi ons vasvra en kyk wat jy alles oor pasgeborenes weet.

Geluk! Daar’s ’n splinternuwe bondeltjie in jou huis – en seker ook ’n stapel Baba&Kleuters propvol post-it-papiertjies by artikels oor alles van brandboudjies tot die skoonhou van die stompie. Hoe goed het jy dié artikels alles gelees? Voltooi ons vasvra en kyk wat jy alles oor pasgeborenes weet.

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees