book-icon Uitgawe April & Mei 2019

Vegetariese baba

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ek is ’n vegetariër en het ’n baba van vyf maande. Ek wil volgende maand vaste kos begin gee. Hoe gaan ek te werk as ek my baba ook vegetaries wil grootmaak? Ek wil seker maak dat sy al die nodige kossoorte inkry.

Anel Kirsten antwoord: Daar is verskillende soorte vegetariese diëte en hulle word geklassifiseer volgens die mate waarin dierprodukte beperk word. As vegetariese diëte nie goed beplan word nie, kan dit gebeur dat babas en kinders nie al die voedingstowwe inkry wat hulle nodig het nie.

Vegetariese diëte kan baie vesel bevat weens die hoë inname van peulplante soos bone en lensies, groente en vrugte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees