book-icon Uitgawe April & Mei 2019

Verstaan jou baba se reflekse

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Wanneer jou baba vir sy eerste mediese ondersoek gaan, is reflekse een van die belangrikste dinge op die pediater se lys. Reflekse help babas om in die eerste dae ná hul geboorte te kommunikeer, oorleef en groei.

Neurotipiese babas (dus babas sonder gestremdhede) behou sekere reflekse, maar die meeste verdwyn later terwyl ’n paar nuwes bykom.

’n Sterk suigrefleks is ’n teken van ’n gesonde voltermynbaba. Dit is ’n oorlewingsrefleks wat verseker dat jou baba onmiddellik begin suig sodra jy jou tepel in sy mondjie sit. Dié refleks is op sy duidelikste kort voor ’n voeding wanneer jou baba wakker is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees