book-icon Uitgawe Junie tot September 2022
Deel

Voorkom wiegiedood só

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Wanneer ’n baba van een jaar en jonger skielik sonder verklaring sterf en dokters ná ’n volledige nadoodse ondersoek geen oorsaak van die sterfte kan vind nie, noem hulle dit wiegiedood.

Niemand weet presies wat wiegiedood veroorsaak nie, maar studies het al oor en oor bewys dat sekere faktore die gevaar verhoog dat dit met ’n baba gebeur.

Kenners verskil oor wanneer jou baba die kwesbaarste is. Oor die algemeen sterf babas tussen twee en vier maande oud daaraan. Altesaam 90 persent van sterftes vind onder die ouderdom van ses maande plaas. Daar is wel kenners wat reken dat jou baba tot op ’n jaar oud nog die gevaar loop om aan wiegiedood te sterf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees