book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Voorspel só jou baba se geslag

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Kan die bekende antieke Chinese kaart hieronder regtig jou baba se geslag voorspel? Kyk ’n bietjie ...

In die kolom heel links moet jy jou ouderdom tydens bevrugting vind. Daarna kies jy die maand waarin bevrugting plaasgevind het. Waar die twee rye bymekaarkom, sal die blokkie pienk of blou wees – dit dui die geslag van jou baba aan. 

Byvoorbeeld: Chané was 28 toe sy swanger geraak het. Bevrugting het in Julie plaasgevind en dus verwag Chané ’n seuntjie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees