Eetstel R399, yuppiechef.com.
Tommee Tippee se bakkie met deksel en lepel R79,99 en eetgerei-stel R79,95, Dis-Chem.
Munchkins-lepels R64,90 vir ’n stel van 6, Babies R Us.
Munchkin-strooitjiebottel R79,99, MRP Home.
Feëprinses-eetstel R379, yuppiechef.com.
Pigeon-lepelstel R74,99, babawinkels, Dis-Chem, apteke, uitgesoekte kleinhandelaars, takealot.com en loot.co.za.
Pigeon-strooitjiebottel R129,99, babawinkels, Dis-Chem, apteke, uitgesoekte kleinhandelaars, takealot.com en loot.co.za.
Pigeon se All By Myself-babaeetstel R199,99, babawinkels, Dis-Chem, apteke, uitgesoekte kleinhandelaars, takealot.com en loot.co.za.
Pigeon-weggooiborslappe R39,99 vir ’n pak van 20, babawinkels, Dis-Chem, apteke, uitgesoekte kleinhandelaars, takealot.com en loot.co.za.
NUK-bakkies R169,99 (stel van 3) en NUK-lepel R52,99, NUK-handelaars.
Nûby se borslappe R99,99 en stel van 3 lepels R69,99, alles Baby City, Baby Boom, Babies R us, Checkers en Makro.
Plaasdier-eetgerei R89,99, MRP Home.
Pigeon Mag Mag Spout-bottel R129,99, babawinkels, Dis-Chem, apteke, uitgesoekte kleinhandelaars, takealot.com en loot.co.za.
Disney-bekertje (250 ml) R59,90 en -glas (390 ml) R69,90, Babies R Us.
Kids Cutlery-dierlepel R99, yuppiechef.com.
Vierstuk-geskenkstel R89,99 en tweepak-borslapstel R39,99 MRP Home.
Lepel-en-vurkstel deur Baby Things R19,95, Dis-Chem.
Philips Avent-bottels vanaf R244,99 elk, Baby City.
Hardetuit-beker R159,99 en On-The-Go-sportbeker R169,99, albei deur Dr. Brown’s, uitgesoekte babawinkels en apteke.
Sport Sipper-bottel R41,95, hittesensitiewe lepelstel R34,95 en Tiny Tatty Teddy-borslap R39,95, alles Clicks.
2-in-1-eetstoeltjie deur Bounce R799,90, Babies R Us. Die stelletjie kan in ’n tafel en stoel verander.
Just Baby-eetstoeltjie R799,99, Baby City.
Chicco-opstootstoeltjie R599,99, Baby City, Baby Boom en Makro.
Bakkie-en-lepel-stel deur Baby Things R29,95, Dis-Chem.
Borslap R49, Keedo.
Maccie-borslap met fopspeenbandjie R150, maccie.co.za en uitgesoekte Kids Emporium-takke.
Bibi-bottel R189,99, Baby City.
Joie Mimzy-eetstoel R2 299,99, Baby City en uitgesoekte Baby Boom- en Babies R Us-takke.
Nuby-wonderbeker R149,99 elk, Baby City, Baby Boom, Babies R Us, Checkers en Makro.