book-icon Uitgawe Desember 2019 & Januarie 2020

Waar vind ek ’n borsvoedingskonsultant?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG

Ek is swanger en lees sommer ’n bietjie op oor borsvoeding. Hoe gaan ek weet as ek ’n konsultant nodig het? En waar sal ek ’n konsultant vind? Moet die persoon internasionaal geakkrediteer wees of tel ervaring ook? 

LISANNE DU PLESSIS ANTWOORD: Dis baie belangrik dat jy tydens jou swangerskap probeer om soveel moontlik oor borsvoeding in die algemeen te leer. Van die betroubare bronne sluit in: La Leche League Internasionaal (llli.org), World Alliance for Breastfeeding Action (waba.org.my) en die United Nations Children’s Fund (unicef.org). 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees