book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Wat is die Apgar-toets?

akkreditasie

Ná jou baba se geboorte sal die dokter, vroedvrou of hospitaalsuster jou baba onmiddellik fyn waarneem om te kyk hoe sy op die wêreld buite die baarmoeder reageer en daarby aanpas, en of sy ’n bietjie hulp nodig het.

Hierdie toets is nie indringend nie en jy hoef jou dus nie daaroor te bekommer nie.

Die toets word op drie minute oud herhaal, en soms weer op 10 minute oud. Die Apgar-toets behels vyf kriteria.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees