book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2018

Wat is geboortevlekke

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Geboortevlekke is soos die naam sê ’n merk op die vel wat met geboorte teenwoordig is, of wat kort daarna verskyn.

Geboortevlekke verskil in grootte en vorm en kan blou, swart, bruin, bruingeel, pienk, rooi, pers of selfs wit wees. Sommiges is glad en ander is verhewe en grof, maar almal is gewoonlik pyn- en skadeloos.

Geboortevlekke is nie ’n gevolg van iets wat jy of jou baba gedoen het nie, en dui ook geen onsigbare superkrag aan soos ’n mens soms in flieks sien nie. Geboortevlekke verdof dikwels mettertyd sonder dat behandeling nodig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees