book-icon Uitgawe Februarie, Maart, April & Mei 2021

ABC van lees en skryf

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ons kinders leer dalk eers op skool amptelik lees en skryf, maar daar is baie wat jy voor skool kan en moet doen om jou kleinding te help om in graad 0 en 1 hierdie belangrike vaardighede sonder moeite baas te raak. Hou dit net prettig!

In die kleuterjare word immers baie belangrike bousteentjies gelê vir latere lees- en skryfvaardighede.

Die ontwikkeling van vroeë lees- en skryfvaardighede begin reeds op ’n baie jong ouderdom, sê Marian Bailey, ’n ervare Johannesburgse onderwyseres en remediërende terapeut asook stigter van Raising Readers, ’n organisasie wat by kinders ’n passie vir lees wil skep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees