book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

E-pos uit buiteland: Olá uit Luanda

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Geldenhuys-gesin
Die Geldenhuys-gesin

Toe my man, Viljee, vroeg in 2020 van Mosambiek na Angola verplaas is, het ons geweet daar wag ’n groot uitdaging op ons. Luanda is een van die duurste stede ter wêreld vir uitgewekenes. Die werkomgewing is meedoënloos en die leefstyl allesbehalwe gerieflik.

Tog was ons opgewonde oor die geleentheid: Dit was vir hom ’n loopbaanbevordering (hy is ’n aankoper) en daar was die vooruitsig om met ’n gesin te begin.

Een van die grootste voordele vir my as nie-werkende ekspat-vrou is juis die voorreg om heeltyds by die huis te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees