book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

E-pos uit die buiteland

akkreditasie
Die Bieldt-gesin in die
 tuin van die Bad Homburg-kasteel. Die kasteeltoring is op die agtergrond. Van links is Henna (30), Hannah (6 maande), Ben (2), Louis (32) en LJ (4).
Die Bieldt-gesin in die tuin van die Bad Homburg-kasteel. Die kasteeltoring is op die agtergrond. Van links is Henna (30), Hannah (6 maande), Ben (2), Louis (32) en LJ (4).

Foto: Die Bieldt-gesin in die tuin van die Bad Homburg-kasteel. Die kasteeltoring is op die agtergrond. Van links is Henna (30), Hannah (6 maande), Ben (2), Louis (32) en LJ (4).

Na ongeveer ’n jaar in Bad Homburg in die Hesse-streek van Duitsland, voel ons – ek, my man, Louis, LJ, en Ben – darem al taamlik ingeburger. Hannah is net ná ons aankoms hier gebore en ken dus niks anders as Duitsland se kultuur en weer nie! Ek was 34 weke swanger met haar toe ons hierheen gevlieg het.

Hoewel dit my derde keisersnee sou wees was ek bang, want selfs al is dit dalk nie ’n nuwe prosedure nie, was die omgewing vir my vreemd. Die personeel by die kliniek was almal vroue wat my op my gemak laat voel het, selfs al kon ons mekaar nie verstaan nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees