book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

‘Ek het my drieling geborsvoed’

akkreditasie
Chantelle en Clinton Thorpe en hul spannetjie. Cassidy en Connor is ousus en ouboet, en die drieling is van links die identiese Caden en Cameron, en boetie Christian.
Chantelle en Clinton Thorpe en hul spannetjie. Cassidy en Connor is ousus en ouboet, en die drieling is van links die identiese Caden en Cameron, en boetie Christian.

Die drieling was nooit beplan nie. Chantelle en Clinton Thorpe van Kaapstad was tevrede met hulle gesin van vier en veral Clinton het gevoel twee kinders – Cassidy (toe 4) en Connor (toe 2) was genoeg.

Chantelle het wel gehunker na ’n derde kind en het gehoop op nog ’n dogtertjie.

Toe hulle in 2016 besluit om tog weer te probeer, het Chantelle (37) verbasend gou swanger geraak. Met haar eerste ondersoek op sewe weke was die skok groot toe die ginekoloog onmiddellik twee sakkies sien, maar niks kon hulle voorberei op wat hy ’n ruk later gesê het nie: “Wag ’n bietjie, dit lyk of hier nog iets in een van die sakkies is…”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees