book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2022
Deel

Jou kind: Gelief = Goeie selfbeeld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Sonder ’n gesonde selfbeeld sal selfs die talentvolste mens nie ver kom nie. As jy nie in jouself glo nie, sal niemand anders dit doen nie.

’n Kind se selfbeeld word in sy eerste vyf tot sewe jaar gevorm en hang grootliks af van sy ouers se houding teenoor hom. Dit is ’n groot verantwoordelikheid, nè?  Gelukkig is daar baie wat jy kan doen om jou kind in homself te laat glo.

Die grondslag van ’n gesonde selfbeeld is die wete dat jou ouers en ander gelief-des jou onvoorwaardelik liefhet en goedkeur.Die uitdrukking op jul gesig, jul lyftaal en jul stemtoon is vir hom ’n aanduiding van wat julle van hom dink. As positiewe boodskappe ’n gewoonte in jul huis is, gaan jou kind floreer en homself as waardevol ag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees