book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020

Grappies maak slim!

akkreditasie
Grappies maak slim
Grappies maak slim

Humor help met baie fasette van jou kind se ontwikkeling – dis nie net vir die lekker nie. Dit maak hom slim en help hom om sosiaal aan te pas. Wanneer jy lag, skei jou liggaam endorfiene af wat jou beter laat voel. Humor is natuurlik ook ’n heerlike manier om tyd saam met jou kind deur te bring. Trek jou graadeentjie ’n bietjie nader en kyk watter van hierdie 15 grappies die mondhoeke laat opkrul.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees