book-icon Uitgawe Desember 2019 & Januarie 2020

Help jou kind maats maak

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Wees goedhartig. Jou kind moet van vroeg af leer om vir ander mense om te gee. Herinner haar daaraan dat mense nie in haar gaan belangstel as sy nie in hulle belangstel nie. 

Leer haar om nuuskierig te wees. Sy moet geprikkel en aangemoedig word om vrae te vra, oor haar omgewing maar ook oor mense. 

Wys haar deur jou eie vriendskappe dat daar baie pret en liefde uit maats te put is. Jy kan haar help deur hardop oor haar maatjies te wonder: “Ek wonder of Jannie ook van lees hou?”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees