book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Inboks: Lesersbriewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Baba & Kleuter
Baba & Kleuter

Oor ’n paar daggies is sy een jaar oud. My hart kan dit eenvoudig nie glo nie. Daar was soveel benoude oomblikke wat nou soos ’n waas voel. Vanaf daardie oomblik dat Alexis gebore is, was dit my verantwoordelikheid om seker te maak sy is gesond en dat ek en sy gesond bly sodat ons by mekaar kon bly.

Ek dink terug aan toe Kaylin gebore is, hoe ek as nuwe mamma aanvanklik oor elke geluidjie, snaakse hoesie en toe neus gewonder het. Later word dit tweede natuur om te besef dis normaal. Met Lexi-lyf is daardie benoude gevoel amper weer terug.

In die eerste paar weke het ek elke dag ’n masker gedra. Elke keer voor ek aan haar geraak het, het ek eers my hande ontsmet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees