book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2022
Deel

Jou kind: Leer só om maatjies maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty/Gallo Images
Getty/Gallo Images

Dis nie dieselfde as om mededeelsaam te wees nie. Leer jou kind om spontaan te gee. Moedig hom aan om ’n ekstra toebroodjie vir sy maatjie by die skool te neem of pluk ’n blommetjie wanneer julle op pad is om by ’n maatjie te gaan speel. As jou kind sukkel om vriende te maak, maak seker dat daar lekker eetgoed of akti­witeite vir sy maats is wanneer hulle kom kuier of koop vir hom ’n grappieboek sodat hy grappies kan vertel.

Leer hom dat suksesvolle en langter­myn-­vriendskappe gegrond is op min of meer gelyke dosisse van gee en neem. So sal jou kind ook ontdek dat dit lekker­der en meer lonend is om te gee as om te ontvang.

Voorskoolse kinders is pynlik eerlik. So belangrik soos dit is om vir jou kind die waarde van eerlikheid te leer, so moet hy ook uitvind wanneer ’n mens nie té eerlik moet wees nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees