book-icon Uitgawe Desember 2018 & Januarie 2019

Jou nuus

akkreditasie
Baba & Kleuter
Baba & Kleuter

Nooi ’n vriendin vir ’n koppie rooibostee om Nasionale Rooibosdag op 16 Januarie te vier. Op hierdie dag word erkenning gegee aan gebruikers, verwerkers, landbouers en plaaswerkers in die rooibosbedryf. Gaan na rooibosday.com of rooibosinfohub.com vir idees oor hoe julle hierdie dag kan vier.

’n Swangerskapsmassering hou talle voordele in vir ma én baba – dit help seer spiere ontspan, verbeter bloedsomloop en beweging, verminder swel-ling van die bene en verlaag stres en angstigheid. Evolve Spa in Kempton Park bied ook babaoppassersdienste terwyl jy ontspan. Kry nog inligting by evolvedayspa.co.za of maak ’n afspraak deur ’n e-pos te stuur na info@evolvedayspa.co.za.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees