book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2019

Jou troeteldiere

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

As dit die eerste keer is dat julle visse as troeteldiere aanhou, is dit wys om liefs met varswatervisse af te skop. Soutwaterakwariums verg taamlik meer onderhoud as dié met varswater.

Jy moet 25 tot 30 persent van die water in die vistenk omtrent een keer per maand vervang om jou troetelvisse gesond te hou. As jou vistenk vinnig vuil lyk, gee jy jou visse dalk te veel kos of kos van ’n swakker gehalte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees