book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Kan jy help? Hagar's Choice

akkreditasie
Die hele Campher-gesin versorg saam. Eliska (18), pa Thinus, ma Barbara en Mandré (16) staan en Beulah (13) sit voor. (Foto: lizellelotter.co.za)
Die hele Campher-gesin versorg saam. Eliska (18), pa Thinus, ma Barbara en Mandré (16) staan en Beulah (13) sit voor. (Foto: lizellelotter.co.za)

Hagar’s Choice is ’n plek van veiligheid vir babas en klein kindertjies in die Kaap.

Hoewel die saadjie om na babas om te sien reeds lank gelede geplant is, het ons gesin – ek en my man, Thinus, en ons drie kinders – Hagar’s Choice in 2014 as ’n tuisskool-gemeenskapsprojek begin met die tema “doen iets moeiliks”.

Binne twee weke het ons die eerste baba ontvang wat kangaroemoedersorg nodig gehad het, en ons was van die begin af gek daaroor. Ons eerste baba was vroeggebore en het net 1,25 kg geweeg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees