book-icon Uitgawe Februarie, Maart, April & Mei 2021

Klein Piepie-in-die-kooi

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Vir ’n vyfjarige wat dalk by maatjies wil begin oorslaap, is bednatmaak meer as net ongerieflik – dis ’n sosiale verleentheid. Vir ouers is dit weer frustrerend as hulle verwag hul kind is oud genoeg om saans droog te bly en dan kom hulle die volgende oggend op ’n nat bed en ’n ongelukkige kind af.

Bednatmaak – die mediese term is enurese – is ’n simptoom en nie ’n siekte nie, sê dr. Werner Botha, ’n uroloog van Kaapstad. 

“Nagtelike enurese word beskryf as die voortbestaan van bednatmaak ná die ouderdom waar beheer normaalweg verwag sou word, dus teen omtrent vyf jaar oud,” sê hy. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees