book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Ma-entrepreneur: Die Julie Kay Belly Way-reeks

akkreditasie
Julie Klinkert en haar dogters Anja en Kalina
Julie Klinkert en haar dogters Anja en Kalina

WAAR HET DIT BEGIN?

Ek het as fisioterapeut altyd aanbeveel dat ma’s die eerste paar dae ná geboorte ’n maagband dra om hulle te help herstel.

Ek het self een gebruik nadat Anja en Kalina (nou 8 jaar oud) gebore is – met wonderlike gevolge.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees