book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Met 4 kinders in Tanzanië

akkreditasie
Sumarie, Joshua (13), Mayli (7), Gihan (10), Mikael (23 maande) en pa Michael
Sumarie, Joshua (13), Mayli (7), Gihan (10), Mikael (23 maande) en pa Michael

Ons woon sedert Desember 2012 in Dar es Salaam, Tanzanië.

Sedert ons na Tanzanië verhuis het, is ek ’n tuisteskepper.

Ons oudste seun is 13 jaar oud en my jongste is 23 maande. Ons oudste drie kinders is in ’n internasionale skool met leerders van oor die wêreld heen en Internasionale Dag is ’n groot hoogtepunt waartydens ons trots Suid-Afrikaanse kultuur en kos ten toon stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees