book-icon Uitgawe Augustus & September 2018

Ek is swanger en voel intens moeg

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ek is in my derde trimester en is intens moeg. Ek voel skuldig, want ek het twee kinders wat aandag nodig het en versorg moet word. Wat kan daarvoor help?

Jy is nou in die laaste pylvak! Jy hoef glad nie skuldig te voel oor jou moegheid nie, want met die ander tweetjies is die lewe net besiger. Die swangerskapsongemak kan jou definitief moeër maak. Dit laat jou ook slegter slaap.

Maak dus seker dat jy nie meer as een uur in die dag slaap nie – dis nou as jy ooit kans vir ’n dagslapie het. Moet saans ook nie vroeër as 21:00 gaan slaap nie. Maak jou blaas leeg net voor jy aan die slaap raak en sorg dat jy genoeg kussings in die bed het om jou so gemaklik moontlik te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees