Ons gunsteling foto's van pappa Bobby Van Jaarsveld

akkreditasie
Kyk bietjie wat ons gevind het op die beroemde pappa se Instagram-rekening.

Ons het 'n bietjie gaan inloer by Bobby Van Jaarsveld se Instagram-rekening en hierdie is 'n paar van die oulikste foto's! 

Hierdie 2 van Jaarsveld manne maak ons lewe en ons bed vol... #thatsmyboys #weneedabiggerbed

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on

Hier's Bobby en sy seuns by die see...

Ek en my 2 laaities by die see. Oomblikke soos die is wat ek altyd sal onthou. #thatsmyboys #ProudDad #Grace

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on

Beslis pa van die jaar!

Pa van die Jaar. ?? #BoBlinkOnderStink Kinders gebad, nou gaan pa ñ biertjie skink... ??

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on

Nie net 'n mooi gesiggie nie

Again I realized. We tend to complain a lot. We have no Idea what suffering really means. They do. #loveallpeople ??

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on

Is hierdie nie 'n uistekende idee nie?

My vriende het vir my ñ surprise nappy Party gegooi! Elke man moes ñ pak doeke bring. #lovemyfriends #thanksguys

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on

Die een is belis ons gunsteling... vir nou!

Absolutely nothing can beat this feeling. My meisiekind #Armani

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees