book-icon Uitgawe Februarie, Maart, April & Mei 2021

Oos wes België bes, veral ná Bulgarye!

akkreditasie
Suzanne en Marnus du Preez geniet hul nuwe lewe in België. Daniel (9 maande) is in Bulgarye gebore net voor die koronavirus en grendeltyd toegeslaan het.
Suzanne en Marnus du Preez geniet hul nuwe lewe in België. Daniel (9 maande) is in Bulgarye gebore net voor die koronavirus en grendeltyd toegeslaan het.

“Zdrasto, Kazvam se Suzani, supruga sum na Marnus i maika na Daniel.”

“Hallo, my naam is Suzanne, ek is getroud met Marnus en is die ma van Daniel.”

So het ek mense op die kusdorp Burgas in Bulgarye altyd gegroet. Marnus is ’n meganiese ingenieur en ek ’n onderwyseres. Ons het ’n kans gewaag en na Bulgarye verhuis nadat Marnus ’n werkgeleentheid aangebied is. Dit was ’n avontuur waarop niemand ons kon voorberei nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees