book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Pa se stem: Meer soos kinders

akkreditasie
Edie, Pieter en Ben
Edie, Pieter en Ben

Die fout wat ons dikwels as volwassenes – en spesifiek as ouers – begaan, is dat ons nie meer gereeld soos kinders dink nie.

Uit die aard van die saak gebeur dit nie met opset nie. Dis net dat volwassenes, vernaam in situasies waar druk en stres betrokke is, fokus op die groter prentjie, die uitkoms. Daar word vergeet van die hier en die nou.

Ek en Carla het dit aan eie lyf beleef, en dit was ’n les wat ons laat besef het hoe maklik ons as ouers iets as vanselfsprekend aanvaar sonder om te dink hoe moeilik dit moontlik vir Ben, ons amper-vyfjarige, gaan wees om te begryp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees