book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Pa se stem: Soos ’n Kerskous vol gate

akkreditasie
Pieter Jordaan
Pieter Jordaan

Daar is vanjaar baie – eintlik te veel – gepraat oor die hoekoms en waaroms, oor swaarkry en die soeke na die sin daarin.

In grootmensgeselsies kon dit met tye ingewikkeld en oordrewe filosofies raak. Maar ons klomp hier – dis ek nou aan dié kant van die teks en jy aan daai kant – moes dit almal noodgedwonge vereenvoudig.

Dis nou ons met die babas en die kleuters. Hulle “hoekoms en waaroms” antwoord ons mos met aangepaste weergawes sodat hulle dit kan verstaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees