book-icon Uitgawe April & Mei 2019

Pa voel afgeskeep

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My baba is nou vier maande oud en verg baie van my tyd en aandag. My man is baie jaloers daarop en voel afgeskeep. Hoe moet ek dit hanteer?

Lomé Koekemoer antwoord: Om ’n ouer te wees is wonderlik, maar soos die meeste nuwe ouers weet, kan dit ook ’n moeilike tyd in ’n mens se lewe wees. Slapelose nagte, nuwe roetines en die verantwoordelikheid van ouer wees kan geweldige spanning op ’n huwelik plaas.

Navorsing het gewys dat die meeste getroude paartjies ná die geboorte van hul eersteling ’n moeilike tyd in hul huwelik deurmaak. Dit is dus normaal dat jy en jou man so kort ná jul kleinding se geboorte ’n moeilike tyd beleef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees