book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

Padveiligheid: Kyk regs, kyk links

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Dalk dink jy jou kind loop nooit oor ’n straat nie; jy gaan haal haar immers by die skool en sy gaan nooit alleen iewers heen nie – maar padveiligheid is nietemin een van daardie lesse wat kinders van kleins af moet leer.

Sowat 1 500 kinders sterf na raming elke jaar op Suid-Afrikaanse paaie, sê Petro Kruger, medestigter van die Stigting vir Padveiligheid.

“Volgens die Mediese Navorsingsraad is padongelukke die grootste oorsaak van sterftes by seuns tussen vyf en 15 jaar oud, asook van meisies tussen 10 en 15. Dis die naasgrootste oorsaak van sterftes by meisies tussen vyf en 10,” sê Petro.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees