book-icon Uitgawe April & Mei 2019

Passie vir die mooi in die lewe

akkreditasie
Michelle Goosen en haar dogter Maya
Michelle Goosen en haar dogter Maya


Hoe het jy by Mayalief uitgekom? Ek het op skool groot drome gehad om ’n binnenshuise ontwerper te word. Toe wou ek ’n sjef word. Ek en my man, Gerhard, het nooit eintlik planne gehad om kinders te hê nie. Toe gaan ons vir ’n vakansie Mosambiek toe en ek kom swanger terug!

Van daar af was my lewe heeltemal omvergegooi. ’n Klomp goed het nie uitgewerk soos ek dit beplan het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees