book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020

Raad: Te veel skermtyd

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

LIZANNE DU PLESSIS ANTWOORD: Hierdie bekommernis is een van die grootste uitdagings van ouerskap in die 21ste eeu. Ons moet skermtyd doelgerig bestuur en gesonde digitale gewoontes ontwikkel. 

Uitkomsgebaseerde navorsing in hierdieveld is nog in sy babaskoene. Ons sien voordele verbonde aan die gebruik van tegnologie enontwikkeling, maar skermtyd is nie van veel hulp wanneer dit kom by die ontwikkelingvan belangrike vaardighede soos impulsbeheer, regulering van emosies en kreatiewe en buig­same denke nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees