book-icon Uitgawe Desember 2019 & Januarie 2020

Redakteursbrief: 20/20-visie vir die nuwe jaar

akkreditasie

Jy kan so goed sien presies hoe en waar dinge verkeerd gegaan het, en hoe jy alles anders moes aangepak het vir ’n beter uitkoms. As jy net toe geweet het wat jy nou weet...

Vyf jaar gelede het my oudste dogter se skoolhoof die nuwe hoërskoolkinders en hul ouers verwelkom deur te verwys na die matrieks van 2020! Almal se oë het gerek. Dit het ver weg geklink, maar ook naby. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees