book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Saam swanger, saam gebore!

akkreditasie
Luzanne Hanekom by haar spruit, Jeanri, en kleinsus Talitha de Kock met Tia-Lee. Die twee niggies is op dieselfde dag gebore.
Luzanne Hanekom by haar spruit, Jeanri, en kleinsus Talitha de Kock met Tia-Lee. Die twee niggies is op dieselfde dag gebore.

Luzanne Hanekom het vier jaar lank swanger probeer raak voor sy en haar man, Jean, eindelik na ’n fertiliteitskliniek op Stellenbosch verwys is.

“Dit maak ’n mens moedeloos as jy so sukkel, veral as almal om jou swanger raak,” vertel Luzanne (32), wat op Tulbagh in die Wes-Kaap woon.

Maar uiteindelik het ’n kombinasie van medisyne en behandeling gewerk, en aan die begin van Oktober 2019 het Luzanne en Jean (42) uitgevind hulle verwag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees