book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Slyp vir oulaas voor skool

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Jy bou reeds sedert jou kind se ge­boorte aan die belangrike onderliggende vaardighede vir haar skoolgereedheid en nou wag dié groot mylpaal net ’n paar maande in die toekoms. Jy kan nie ’n hele ses jaar se werk in die volgende twee maande indruk nie, maar jy kan wel ’n bietjie “afrondingswerk” doen om haar te help, veral omdat 2020 wat skool betref so ’n deurmekaar jaar was.

Jy hoef nie jou kind nou verwoed te dril om alles te ken nie – so skrik jy haar dalk permanent van skool af! – maarjy kan speel-speel die bestaande vaardighede waaraan die graad O-juffrou gewerk het, beter vaslê sodat sy haar eerste ware laerskooljaar met selfvertrouekan binnegaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees