book-icon Uitgawe Desember 2107 & Januarie 2018

Spanwerk vir sukses

akkreditasie
Sarah Massey-Hicks (links) en Margi Sheard (regs), die formidabele vroue agter Myang.
Sarah Massey-Hicks (links) en Margi Sheard (regs), die formidabele vroue agter Myang.

Wie is wie?

Sarah Massey-Hicks: Ek is die ontwerper en stigter van Myang. Ek het ’n modeontwerp-agtergrond, is getroud en het twee dogtertjies genaamd Olivia (7) en Aida (3). Ons woon in Port Elizabeth.

Margi Sheard: Ek is ook oorspronklik van Port Elizabeth, maar werk al die grootste deel van my lewe in Johannesburg. Ek het ’n kuns-en-fotografie-agtergrond en besit en bedryf ook ’n fliek-en-video-biblioteek. Ek is getroud met my sakevennoot en het twee kinders, albei reeds in hul 20’s.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees