Veilig op die pad

akkreditasie

Sitplekgordels is ’n moet, maar het jy geweet dat dit vir volwassenes ontwerp is?

As jou kind dus nog korter as 1,5 m is (soos gewoonlik onder 12 jaar oud), moet julle beslis nog ’n opstootstoeltjie gebruik om te verseker dat die gordel reg werk. As jou kind hoër sit, pas die gordel korrek sywaarts oor sy lyf en bly dit by die heupe ook in die regte posisie sodat dit nie oor die maag optrek nie.

Dis ook die wet dat ’n kind onder 12 nie voor mag sit nie. Onthou, dit geld ongeag hoe ver julle ry. ’n Stapel kussings of telefoonboek is beslis nie ’n veilige plaasvervanger vir ’n motorstoeltjie nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees