1. ’n Geskenk van papier is tradisioneel. Ons hou daarvan! Sorg dat jou geskenk ’n boek of digbundel deur ’n Suid-Afrikaanse skrywer is en onthou om jou eie huldeblyk voorin te skryf.
2. ’n Geskenk van katoen is tradisioneel. Maak servette van shweshwe-lap of skaf luukse nuwe lakens vir die bed aan.
3. Leer is die tradisionele geskenk. Wat van ’n nguni-mat vir die sitkamer?