V: Hoe het Delien se geboorte verloop?
A: Delien is op 27 Desember 2020 gebore, ‘n dag of wat ná die verwagte datum. Sy het 3,8 kg geweeg en was 54 cm lank. Dit was ‘n natuurlike geboorte en gelukkig nie so lank nie. Sy is sowat drie uur vandat ons besef het ek is in kraam, gebore. Dit was ‘n ongelooflike ervaring. Sy het ons harte dadelik gesteel.
V: Wat was die impak van die pandemie op jou swangerskap?