book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2022
Deel

Voorbladwenner: Boetie is ´n beer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ryan Roux
Ryan Roux

Hoe oud is Ryan?

Mooi naam, terloops! Met die fotosessie einde verlede jaar was Ryan een jaar en vier maande oud. Ons noem hom eintlik meestal Beer, want hy druk so lekker en hy is blas en lyk soos ’n ou teddiebeer. My man se naam is Ruan Kenneth Roux en ons het altyd gesê as ons eendag ’n seuntjie het, sou ons hom Kenneth noem. Ons het toe eers ’n dogtertjie gekry en haar naam is Amy. Toe ons wens vir ’n pigeon pair waar word, het ons begin wonder oor die naam Kenneth. Ons was skrikkerig vir verwarring tussen Ruan en Ryan, maar ons het albei van die naam Ryan gehou. Dis ’n sterk, kort naam en dis wat ons gesoek het.

Waarvan hou hy?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees