book-icon Uitgawe Augustus & September 2019

Vra die arbeidsterapeut: Verbeter vaardighede

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ek het twee seuntjies. Hulle is onderskeidelik twee en vier jaar oud. Dit het lank geduur voor die oudste een gesnap het hoe om fiets te ry. Beteken dit daar's fout? Watter oefeninge kan ek hom laat doen? Hoe kan ek die jonger een help?

Lizanne du Plessis antwoord: Kinders leer gewoonlik tussen twee-en-’n- half en drie jaar oud om pedaal te trap – dis daarom ’n goeie tyd om dan die eerste driewiel of fietsie aan te skaf.

Sommige kinders klim eenvoudig op ’n fiets en bemeester dit woerts-warts. Ander kinders het meer aanmoediging en oefening nodig. Kinders se temperament, interne motivering, uithouvermoë, balans, motoriese beplanning en groot motoriese vaardighede verskil en daarom moet ons hulle nooit oor dieselfde kam skeer nie. Hou ’n paar dinge in gedagte:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees