book-icon Uitgawe Augustus & September 2019

Vra die dieetkundige: Gesonde partytjiekos vir kinders

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ek wil vanjaar gesonde partytjiekos by my kleuter se partytjie voorsit. Wat sal die kinders geniet?

Anel Kirsten antwoord: Kinderpartytjies behels gewoonlik ’n oormatige inname van eetgoed, lekkers en koeldrank wat alles baie suiker, sout en ongesonde vette (veral transvette) bevat. Daarby het hulle dikwels meer as een partytjie per week of naweek, en is die kans goed dat die meeste van hul kos nie genoeg voedingswaarde gaan hê nie.

Kinders eet wat vir hulle voorgesit word. As hulle gesonder kos kry, gaan hulle dit eet. As die gesonde saam met minder gesonde opsies voorgesit word, is die kans goed dat hulle die ongesonde happies sal kies. Dis dus beter om al die eet- en drinkgoed maar gesond te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees