book-icon Uitgawe Desember 2018 & Januarie 2019

Vriende wat knaag

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Sosiale wesens Marmotte is sosiale diere wat op hul gelukkigste tussen ander marmotte is.

Hou dit klein As jy nie binnekort met ’n hele hok vol marmotte wil sit nie, is dit ’n goeie idee om marmotte van dieselfde geslag aan te hou. Mannetjies kan sonder probleme saambly, en dieselfde geld wyfies.

Onderlinge verskille Onthou, soms kan marmotte se persoonlikhede so verskil dat al wat hulle doen, is om te baklei. As jy hulle van babatyd af saamsit, behoort hulle goed oor die weg te kom en aan mekaar gewoond te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees