book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Vroegaand vrede

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Net ’n uur gelede het jy nog vol selfvertroue voor jou kantoorrekenaar gesit en ’n begrotingsverslag opgestel. Nou kerm jou peuter om jou bene, jou baba wil net in jou arms wees, die foon lui, die huiswerker het lankal gevlug en jy moet kos maak, die kinders gebad en gebed kry en nog die huis opruim ook. En jy voel skuldig, want jou nerwe is dun geskaaf ...

Voor jy jou kom kry, het jy die kinders verskree, die kos verbrand en voel dit asof jou kop én jou blaas wil bars!

Lana Breedt (33), ’n ma van Centurion, sê met drie klein kinders (onderskeidelik vier, twee en vier maande) ken sy hier­die gevoel maar alte goed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees