book-icon Uitgawe Februarie, Maart, April & Mei 2021

Wanneer sluk nie vanselfsprekend is nie

akkreditasie
Die De Vos-gesin van Stellenbosch het ’n moeilike tyd deurgemaak. Agter is pa Werner en ma Corné, en voor klein Ben (links) en ouboet Tjaart
Die De Vos-gesin van Stellenbosch het ’n moeilike tyd deurgemaak. Agter is pa Werner en ma Corné, en voor klein Ben (links) en ouboet Tjaart

Ben Hendri de Vos is op 23 Augustus 2017 gebore. Dit was so spesiaal om ons seuntjie in die gesin te verwelkom. Terselfdertyd was dit bittersoet, want ons het geweet daar was ’n kans dat hy nie heeltemal “normaal” sou wees nie.

Dit was ons tweede swangerskap. Ouboet Tjaart (nou 7) is sonder enige probleme gebore.

Met Ben se swangerskap is ek op 30 weke met te veel vrugwater gediagnoseer. Al ons vorige sonars was normaal, maar ons dokter het ons weer vir ’n volledige sonar teruggestuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees